Lennon’s Hoesstroop
2015-05-20Average Member Rating
(3.6 / 5)
27 People rated this recipe
14,732Related Recipes:
Net die regte ding om nou byderhand te he
Lennon’s Hoesstroop resep:
2x botteltjiesTurlington
2x botteltjies Borsdruppels
1x botteltjie Pepperment druppels
500 ml heuning
500 ml Gemmer Brandewyn
2 eetlepels pypkaneel
Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..