Recipes from Ingredient: strooisiuker
Koffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreCremora Koekies
Lekker koekblik bederf 2 ½ koppies koekmeel 1 koppie Nestle CREMORA 1 el vla poeier 1 tl. bakpoeier 1 tl. sout 1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag) 110g roomkaas, kamertemperatuur 1 kop strooisuiker 1 tl Vanielje geursel 1 eier . Voorverhit die oond tot 170C. . Sif saam: ...
Read more“Jam Donuts” – Oliebolle
Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits ¼ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...
Read moreSuurlemoen Kaaskoek in ‘n glas
Heerlike Somer nagereg op jou vingerpunte ! Soos 1, 2, 3…….die is so eenvoudig. Krummels: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gedruk 1 el strooisuiker 3 eetl botter, gesmelt . Vulsel: 1 x 250 g roomkaas 125 ml room – baie styf geklop 1 blik kondensmelk – yskoud 1/2 tl baie ...
Read moreKnars Choc-Kits Koekies
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 ...
Read moreDiepgebraai Pampoenpoffertjies
Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...
Read moreRolkoek – “swiss roll”
Die geheim van rolkoek is om baie vinnig daarmee te werk te gaan sodra dit uit die oond kom, moenie langer as 10 minute bak nie, maak seker jou oond is vooraf die verlangde hitte voor jy begin om die beslag aanmekaar te sit ; geniet ! Jy het nodig ...
Read moreJack Daniel’s Malvapoeding
Gee die ou gunsteling ‘n lekker twist; soveel lekkerder die volgende dag ! 1 kop strooisuiker 2 groot eiers 1 el appelkooskonfyt 1 1/2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 2 el botter 1 el asyn 1/2 kop melk . Vir die sous: 1 blik ideal melk (ingedampte ...
Read moreKlam vanielje sponskoek
6 groot eiers 250 ml strooisuiker 5 ml vanielje geursel 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 15 ml kookwater 200 ml aarbeikonfyt Geklopte room Versiersuiker vir sprinkel metode Voorverhitte oond 180 C Klits die eiers, strooisuiker en vanieljegeursel saam tot die mengsel veerlig en romerig is Sif die meel en ...
Read more