Loader

Cremora Koekies

2017-10-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 31
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

31 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Spesery Sjokoladekoekies

  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Milo-koekies

  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

 

Lekker koekblik bederf

2 ½ koppies koekmeel
1 koppie Nestle CREMORA
1 el vla poeier
1 tl. bakpoeier
1 tl. sout
1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag)
110g roomkaas, kamertemperatuur
1 kop strooisuiker
1 tl Vanielje geursel
1 eier
.
Voorverhit die oond tot 170C.
.
Sif saam: koekmeel, cremora, vla poeier, bakpoeier en sout, hou eenkant
Room die botter met roomkaas saam tot glad en romerig

Voeg die strooisuiker geleidelik by, terwyl jy aanhou meng.
Vou die vanieljegeursel en eier by. Meng mooi deur tot gladde beslag
Voeg nou die gesifte Cremora-mengsel geleidelik by, meng tot gladde beslag

Plaas in yskas vir 30 min
Gebruik jou hande en rol die beslag in klein balle en plaas dit op ‘n gesmeerde bakplaat en druk liggies in die middel met jou duim.of met ‘n vurk
Pak die koekies ongeveer 2 cm uitmekaar.
Bak 15 minute in die oond tot ligbruin
Laat die koekies afkoel op die plaat voordat dit na ‘n rak oorgeplaas word om heeltemal af te koel

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!