Loader

Korslose Pampoentert

2016-11-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

Ooskiet pampoen? Hier is ‘n plan !

2 kop gaar pampoen, fyn gedruk (droog gekook dit moenie waterig wees nie)
halwe kop koekmeel
1 x 410g-blik kondensmelk
4 groot eiers, geskei
5 ml gemmer
2.5 ml neutmeskaat (nutmeg)
fyn pypkaneel

Voorverhit oond 180C
In ‘n mengbak sif koekmeel , gemmer en neutmeskaat saam
Voeg koue pampoen , eiergele en kondensmelk by
Meng goed deur tot glad en egalig
Klits eierwitte styf, vou in by pampoenmensel
Gooi in gesmeerde oondvaste tertpan
Bak vir 30 min
Sprinkel met fyn pypkaneel oor sodra tert uit die oond kom

Bedien louwarm saam roomys

Comment (1)

  1. posted by Marian Sonnekus on November 16, 2016

    Wow, lieflike resepte!! Kan nie wag om te begin bak en brou nie!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!