Gatsby

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

5,177
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Flou val Toebroodjie

500g hoenderfilette – of -500g “mature” rumpsteak in repies gesny
1 pakkie vars sampioene
1 opgekapte ui
1 opgekapte groen soetrissie
3 knoffeltoontjies
1 kropslaai
1 x 40cm Franse brood
3 eetlepels fyngemaakte pynappel
2 eetlepels sojasous
2 eetlepels soetrissie sous
1 pakkie slaptjips

Braai ui, soetrissie, knoffel en sampioene saam tot amper gaar.
Voeg hoenderrepies/steakstrippies by en braai tot gaar.
Voeg sojasous en pynappel by.
Hou dit warm.
Sny brood tot amper middeldeur*, sit kropslaai in brood, sit hoendermengsel in brood, sit soetrissie sous oor, en bedek met slaptjips.
Sny in stukke, en smul!

BOEREKOS: …..*dis die basis, nou kan jy bysit wat jy wil…spek, gebraaide uie, deboned spare ribs….dis raak eindloos.stapel hom…. moenie die slapjies vegeet nie…dis ‘n moet!!!*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!