Loader

Recipes from Ingredient: botter

Klam vanielje sponskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

6 groot eiers 250 ml strooisuiker 5 ml vanielje geursel 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 15 ml kookwater 200 ml aarbeikonfyt Geklopte room Versiersuiker vir sprinkel metode Voorverhitte oond 180 C Klits die eiers, strooisuiker en vanieljegeursel saam tot die mengsel veerlig en romerig is Sif die meel en ...

Read more

Spoorwegkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Nostalgiese bederf; uit ouma se resepteboek. Wonder wie het met die een groot geword? 125 g sagte botter 4 eiers geskei 400 g suiker 375 ml melk 80 ml brandewyn 480 g koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml kremetart 1 hoogvol koppie korente Voorverhit oond 150 C Room botter, voeg ...

Read more

Prego steak rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer Ā tjop tjop aanmekaar…. 600 g TenderisedĀ Steak (repies gesny) 300 ml PregoĀ Ā sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstensĀ 1 uur Skroei die steaks in ā€™n baie warm pan met ...

Read more

Potbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...

Read more

Vinger aflek lekker “spare rib”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...

Read more

“Flamed grill” lamsrib

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...

Read more

Amarula Appeltert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ma se spesiale appeltert Ā ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker Ā¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...

Read more

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more

Oudtydse Boerbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11ā„2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 Ā°C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droĆ« gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml) botter 150 ml melk 1,25 kg koekmeel, gesif gesmelte botter om oor ...

Read more

Worsrol met ‘n twist

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Maak n ou plain worsrol lekker Broodrolletjies Worsies van jou keuse Lekker dikTamatie en Uie smoor Gerasperde kaas van jou keuse Baie eenvoudig. Sny broodrollietjie oop, smeer liggies met botter en pak jou rolletjies in oondvaste bak Braai jou worsies mooi bruin, in elke rolletjie pak nou die worsies Skep ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!