Worsrol met ‘n twist
2016-04-11- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4.6 / 5)
13 People rated this recipe
3,414Related Recipes:
Maak n ou plain worsrol lekker
Broodrolletjies
Worsies van jou keuse
Lekker dikTamatie en Uie smoor
Gerasperde kaas van jou keuse
Baie eenvoudig. Sny broodrollietjie oop, smeer liggies met botter en pak jou rolletjies in oondvaste bak
Braai jou worsies mooi bruin, in elke rolletjie pak nou die worsies
Skep genoeg tamatie en uie smoor op om als te bedek.
Sprinkel genoeg gerasperde kaas oor
Bak by 180 C tot kaas gesmelt en lekker bruin verkleur het ..
Bedien dadelik
Met dank aan : Maritza Farham via Boerekos Kook met nostalgie
Comment (1)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by charmaine on October 17, 2016
Thanks