Vinger aflek lekker “spare rib”

2016-06-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

2,474
Related Recipes:
  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

  • Spek, Spinasie en Feta Varkfillet

trooskos !!

1.5 kg vark “spare rib” snitte
1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui)
200 ml coke cola
3 el botter
sout en peper na smaak

.
Voorverhit die oond tot 180 grade C

.
Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan met foelie, blink kant na onder en seel mooi toe.
Bak die vleis sowat 1 uur tot sag, verwyder dan die bedekking,

.
Meng aangemaakte marinade met coke, giet helfte van die marinade oor , plaas onbedek in oond en bak tot bruin, draai ribbetjie om, sout en peper na smaak, gooi res van marinade oor en laat verder bak tot goudbruin en doeksag
Dien op saam met aartappels in die skil , of slap chippes en uie snippers en gemengde slaai of pap en botter…sousie as jy wil

Genoeg vir 4 tot 6 mense.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!