Prego steak rolletjies
2016-07-08Average Member Rating
(5 / 5)
3 People rated this recipe
1,857Related Recipes:
Naweek kos !!
Vinger aflek lekker een ,sommer tjop tjop aanmekaar….
600 g Tenderised Steak (repies gesny)
300 ml Prego sous
30ml olie
3 el botter
** 4 Broodrolletjies van jou keuse
So gemaak::
Marineer die vleis repies in sous vir minstens 1 uur
Skroei die steaks in ’n baie warm pan met bietjie olie en botter, roerbraai nou lekker na jou smaak.
Gooi oortollige sous by en kook vinnig tot sous dik en geurig raak
,
Geur met die sout na smaak
Sny die rolletjies amper middeldeur, smeer met bietjie botter, en vul met repies vleis
Sit voor terwyl nog lekker warm