Loader

Recipes from Ingredient: botter

Oondgebraaide Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 Ā°C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel ...

Read more

Frikkadel met ‘n “nice surprise”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...

Read more

Oudtydse Botter Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  250g baie sagte botter !! ~ nie margarien nie !! 500 g pakkie versiersuiker, sif gou deur 1 tlĀ vanielje of amandel of karamel geursel 40Ā ml volroom melk Klits botter met elektriese klitsers tot dit sag, wit en donsig is Gooi nou die versiersuiker by, klits tot gemeng is ā€“ ...

Read more

Appel Sponspoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Smul warm appelpoeding in ‘n oogwink . bestanddele: 1 groot groen Apple, geskil en groot blokkies opgesny (gekook vir 10 min, gedreineer en afgekoel) 1Ā½ kop bruismeel 2 groot eiers 125ml suiker Ā½ kop melk *bruinsuiker vir sprinkel sous: 1 (380g) blik ingedampte melk Ā¼ kop bruinsuiker Ā¼ kop goue ...

Read more

Nutella en Rice Krispies Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room Ā½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2Ā½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring ...

Read more

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more

Kapokaartappels met uie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!