Loader

Recipes With Course: Preserveer

Spesery mengsel vir hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

SPESERYMENGSELS OM HOENDER TE GEUR  – Martie Labuschagne – vie Facebook Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie ...

Read more

Soet Peppadew Pekel

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Bestanddele 3 koppies vars peppadews (Stingels en  van die sade verwyder) 1 koppie bruinsuiker 1 koppie kookwater 1 eetlepel heuning 1 teelepel growwe sout 1 koppie wit druiwe asyn Koljander sade, heel swart peper korrels, heel anys saad, naeltjies Sit peppadews, water, sout, suiker en heuning in ‘n pot. Kook ...

Read more

Rissie en Ui sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn   Metode: Sit al die ...

Read more

Tartar Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Hierdie is n vinnige resep vit tartar sous wat goed gaan saam vis en seekos (calamari, prawns, hake ens. Ook lekker as dit saam met crumbed mushrooms bedien word.   Bestanddele: 1 koppie Mayonaise 250ml 2 groot agurkies (gherkins) gekap in klein blokkies (gebruik 3 kleiner agurkies as jy nie ...

Read more

Mango en Pruimedant Blatjang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele:  1.5kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit 2 groot mango’s gesny in blokke knypie gemaalde neutmuskaat 750ml asyn 1tl gemaalde gemmer 1 tl gemengde speserye 1 tl fyn kaneel 1 tl  droë mosterd 2.5ml brandrissie poeier knypie gemaalde naeltjies 2 kop pitlose rosyne 600g appels geksil, ontpit en in ...

Read more

Suurvy konfyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...

Read more

Suurlemoenstroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water. Met sodawater is dit heerlik.

Read more

Whiskey Marinade

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Heerlik vir varkribbetjie, hoender en steak oor die kole..!! Bestanddele 1 k Soja Sous ¼ k Dijon Mosterd 1 k Whiskey ¼ k Bruin Suiker ½ t Sout 5 eet lep Worcestor Sous ¼ t Swart Peper Metode Meng al die bestanddele. Klits mengsel tot suiker gesmelt is. Marineer ...

Read more

Uie Marmelade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  150ml olyfolie 20ml mosterdsaad 1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny 25ml gemmer, vars, gerasper 2 vars lourierblare 100ml bruinsuiker 150ml rooi wynasyn 100ml rooiwyn fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte ...

Read more

Salmmousse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g rooi salm 60 ml asyn 60ml suurroom 12,5ml bereide peperwortel 60ml suurlemoensap 1 pakkie gelatien 5ml sout 5ml bereide mosterd 125ml room 125ml gerasperde Cheddarkaas Metode Dreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!