Gemmerbier

2007-05-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,577
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

4,5 liter water
28 g gemmerwortel
500 ml suiker
15 ml gis
5 ml suiker
250 ml louwarm water
1 suurlemoen

Kook water en voeg gekneusde gemmerwortel en suiker by. Roer dit tot die suiker opgelos is. Giet in n emaljekan of – emmer en laat afkoel tot louwarm. Meng die gis met die 5 ml suiker en voeg die louwarm water by. Laat dit 5 tot 10 minute lank staan op ‘n warm plek totdat dit begin gis. Voeg die gis by die louwarm suikerwater. Sny die suurlemoen in dun skyfies en voeg dit by. Laat dit 24 uur lank staan en syg dit deur n klam doek. Giet in bottels en kurk toe. Dit sal in ‘n dag of twee reg wees om te drink.

Comment (1)

  1. posted by lizette mannie on March 17, 2016

    HUISVROU OPSOEK NA OUTYDSE BOERE RESEPTE VIR TUIS GENOT EN KUIER. DANKIE.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!