Loader

Rum en Rosyntjie Sjokolade fudge

2008-12-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

60 ml donker rum
80 pitlose rosyne – grof gekap
400 g donker sjokolade – gekap
blik volroom kondensmelk – 397 g
60 g botter

Voer n vierkantige pan van 20 cm met bakpapier uit en smeer goed met botter. Meng die rum en rosyntjies in n bak en laat staan vir 1 uur.

Smelt die sjokolade, kondensmelk en botter saam oor baie lae hitte
of teen 30persent krag in die mikrogolf. Roer tot glad.

Voeg die rum en rosyntjiemengsel by.
Skep in die uitgevoerde pan en smeer die oppervlak glad met die agterkant van ‘n lepel.
Laat afkoel tot kamertemperatuur en verkoel verder.

Sny in blokkies voor die fudge heeltemal hard word.
Plaas in lugdigde houer in die yskas.

Lewer +- 30 blokkies.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!