Lepelsteeltjies

2009-10-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 26
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

26 People rated this recipe

12,519
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

 

250g Botter
500ml Koekmeelblom
2.5ml Sout
2.5ml Bakpoeier
650ml Gerasperde Cheddarkaas
Appelkooskonfyt

Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by.
Meng goed.
Voeg kaas by en meng tot ‘n deeg.
Rol deeg in balletjies en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat.
Druk ‘n gaatjies met ‘n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie. Skep ‘n mespuntjie konfyt in die middel.

Bak sowat 10-15 minute in ‘n voorverhitte oond by 180C
Lewer sowat 5 dosyn koekies.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!