Kaasskons

2014-04-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

8,169
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook .

1 Koppie meel
1 Koppie melk
1 Koppie gerasperde kaas
10 ml bakpoeier
5 ml Sout

Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaar (10-15 min)

*Charlotte Schoeman Zwennis via Facebook Boerekos Kookengeniet *

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!