Pampoen Onbyt Muffin

2014-04-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,802
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

3 kop koue gaar pampoen ( nie waterig nie)
halwe kop bruinsuiker
3 groot eiers
1 kop Nutty Wheat-meel
halwe kop muesli onbytgraan
2 tl bakpoeier
knypie sout
knypie fyn pypkaneel
halwe tl Koeksoda
2 el sagte botter

*gemengde kaneelsuiker

Druk oortollige water van pampoen af

In lekker groot mengbak gooi bruinsuiker en sagte botter, verroom en gooi eiers een vir een by, klits tot romerig en vou die muesli in, nou die koue pampoen en meng goed deur.

In ‘n ander mengbak gooi saam: nutty wheat meel met bakpoeier en sout, fyn pypkaneel en koeksoda, meng deur.
Vou by die pampoenmengsel bietjies, bietjies by tot mooi glad deurgemeng
Skep in gesmeerde muffinpannetjies

Bak +-15 minute by 180C tot gaar, toet met pen
Sodra uit die oond kom sprinkel met kaneelsuiker

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!