Korslose Bully-Beef Souttert

2014-11-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 56
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

56 People rated this recipe

39,819
Related Recipes:
  • 2 Keer bak Souttert

  • Spinasie Quiche

  • Korslose sout tert

  • Spek en Sampioen Quiche

  • Kerriesouttert

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt

1 kop melk
1 blik bull brand boeliebief
1 ui, gekap
1 groenrissie, gekap
1 kop gerasperde kaas
6 ekstra groot eiers, geklits
3 el kookolie
rooi en of swart peper na smaak
aromat na smaak
sout na smaak
4 el koekmeel aangemaak in paste met halwe koppie melk
Voorverhit oond tot 190C

Smeer ‘n oonvaste bak met botter, sprinkel met koekmeel
Druk bully beef effens fyn in groot mengbak, voeg res van bestanddele by, meng goed deur
Giet in oondskottel, bak vir 40-45 minute tot goudbruin.
Laat rus 10 min voor sny en opskep
Bedien met ligte groenslaai.

Comments (2)

  1. posted by berto kmap on December 2, 2014

    can you please tell me why I cannot copy the recipes – I would like to copy them to print and make some of the dishes Thanks Berto

  2. posted by JPetro on December 2, 2014

    Hi Berto, there is a print, share, pin it icon at the bottom of each recipe, please make use of these functions …. hope u come right

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!