Sonskyn Ontbyt

2014-08-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,229
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Sonskyn Ontbyt ~ as jy dit eers probeer het, is daar geen terugkeer, die is ‘n wen wen kombinasie…. hemels !

1 Avo
2 Eiers
Sout en peper
Pitersielie
Speserye na smaak (aromat, hoenderspeserye, rooipeper)

Voorverhit oond 180 C

Sny avo in 2, sit n eier in elke halwe avo, gooi jou speserye op, en bak vir 15 minute in die oond tot eier gaar is
Bedien dadelik saam roosterbrood

*Arnold Richards via Facebook Boerekos Kookengeniet**

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!