Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

Wilds Schnitzels met geglanseerde Appelkose

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 2 wildsvleis steak snitte,  dun gesny halwe kop koekmeel, gemeng met knoffesout en swart peper na smaak in die koekmeel in 3 Kop broodkrummels 2 eiers liggies geklits 1 eetl olie 1 eetlp botter So gemaak: 1. Plaas jou steaks tussen 2 lae plastic wrap…… moker die vleisie goed ...

Read more

5 Ster pot

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Hierdie is sekerlik die maklikste pot wat jy in jou lewe sal aanpak. Net 5 bestanddele!! 5 Aartappels in skywe gesny 5 Uie in ringe gesny 1 pak bevrore groenbone Ongeveer 2kg skaapskenkels en kookvleis Aromat     Pak helfte van aartappels onder in pot Pak helfte van uie op ...

Read more

Varkribbetjie oor die Kole

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele: 1 Varkribbietjie 2 1/2 Kop Water 1/4 Kop asyn 1 tl Suiker 3 tl wit peper 2 tl Botter 3 tl Sout 1/4 koppie gekapte uie 5  Knoffelhuisies fyn gedruk 1 tl Cayene peper 2 tl Chili poeier 3  eetl “hot  sauce” van jou keuse 1 tl  mosterd poeier ...

Read more

regte italiaanse pasta

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Famielie resep, regte italiaanse pasta…   Die sous kan ook lekker wees op rolletjies en rys. Bestanddele: 4 bkikkies tamatie en uie 2 pak tamatie paste 1 pak pasta 1 eetlepel origano Sout Paprika Olie Maalvleis Knoffel 2 uie   Metode:   Braai die uie, knoffel  en maalvleis; speserye in ...

Read more

Volstruis Goulash met Port

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  Meng die volgende bestanddele saam en laat vleis oornag marineer. 1 kg volstruisfilet in blokkies goulash gesny 2 el olyfolie 2 el balsamiekasyn 1 ui, gekap 1 tl roosmaryn 1 tl naeltjies 1 tl neutmuskaat koppie port sout en peper, na smaak So gemaak: volstuisvleis met die marinade 3 ...

Read more

Krummel varktjoppie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  5-6 Loin Varktjoppies 150 ml sonneblom olie 1 Groot pak kaas en Uie skyfies fyngedruk foelie Voorbereide oond van 180 grade Verf die varktjoppies liggies met olie aan beide kante Sny die vettjies liggies af Rol tjoppies in kaas en uie skyfies tot goed bedek Pak in oondvaste bak ...

Read more

Pruimedante en Soetwyn Wildsbredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele: 800 g wildsvleis, in blokkies gesny 1 koppie soetwyn 2 koppies water halwe koppie olie 3 groot uie, geskil en in blokkies gesny paar knoffelhuisies gepars 2 pakkies swoerdlose spek 2 groot eetlepels tamatiepasta 130 g droë pruimedante sout en peper na smaak Metode: Gebruik verkieslik ‘n swaarbodem ...

Read more

Koffie Varktjops

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

  Moenie laat die koffie jou afskrik nie , die eindproduk vingerlek lekker… Bestanddele 2 kg Varktjops Koekmeelblom met sout en peper gegeur Kookolie 2 uie, in skywe gesny 30 ml margarien 30 ml kitskoffiepoeier 250 ml kookwater 250 ml asyn 150 ml gouestroop 10 ml Bisto Sout en peper ...

Read more

Gebakte tong met soetsuur mosterdsous

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels ...

Read more

Volstruisbobotie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  250 ml melk 1 dik sny witbrood 1 kg gemaalde volstruisvleis 10 ml olyfolie 5 ml botter 1 gekapte ui 5 ml knoffel, gekneus 1 kookappel, gerasper 5 ml borrie 15 ml matige kerriepoeier 50 ml droë wit wyn 30 ml fyn appelkooskonfyt 125 ml bruin sultanas of pitlose ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!