Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

CORDON BLEU

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestandele 4 skyfies Cheddarkaas 8 dun skywe filet eweredige grootte 8 spekvleisrepies, swoerd verwyder 20ml Franse mosterd 100ml koekmeelblom 5ml sout 1ml varsgemaalde swartpeper 2 eiers, geklits 100 ml droë broodkrummels 38 ml botter of margarien Metode Sny die kaasskywe so groot soos die vleisskywe en plaas n kaasskyf bo-op ...

Read more

Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone. Verder het jy nodig: 2 knoffelhuisies, fyn opgesny 2cm gemmer, gerasper 125ml heuning 60ml lemoensap 60ml appelasyn 125ml tamatiesous 30ml Worcestershire-sous varsgemaalde swartpeper Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste ...

Read more

Gepekelde beestong

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 beestong 3 koppies rooiwynasyn 2 knoffelhuisies, gekap olyfolie koppie pietersielie, gekap teelepel basilie, gekap takkie roosmaryn peper sout Plaas dit in n pan met net genoeg water om dit te bedek. Bring dit stadig tot kookpunt en kook vir 45 minute. Meng bietjie olyfolie met die res van die ...

Read more

TAMATIE-LAMSVLEIS MET KLUITJIES BREDIE

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

kookolie 1 tot 2kg dik lamsnek skywe 1 el asyn sout en varsgemaalde peper na smaak 3 uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngedruk 4 tamaties, geskil en gekap 5ml suiker 2 x 250 ml vleisaftreksel van jou keuse 3 groot aartappels, in kwarte gesny 3 groot wortels in stukke ...

Read more

GEBRAAIDE WILDSBOUD OF BLAD IN SOETWYN

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 wildsboud of blad 500g skaapskenkel of nek MARINADE: 250ml soetwyn 15ml Worcestersous 60ml olie 60ml appelkooskonfyt 30ml wynasyn 15ml growwe sout 5ml swartpeper 3 knoffelhuisies, fyngedruk Marineer boud vir 2 dae in karringmelk, in die yskas. Gooi karringmelk weg. Plaas die vleis in ?n swaar yster kastrol of kasserolbak ...

Read more

A LA HASIE

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  FYNPROEWERS KONINGSKOS. 1 haas 750ml rooi wyn 50g varkvet 2 uie 12.5ml mielieblom 50ml rum 1 lourierblaar 5g roosmaryn 5 gekneusde knoffelhuisies 5g koljander 250g geweekte pitlose pruimedante speserye na smaak Sny haas in groterige stukke. Marineer vir 24 uur in wyn. Sny varkvet in klein skyfies. Braai uie ...

Read more

Vingerleklekker Kebabs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g -hoender borsies in kebabblokkies opgesny sout na smaak 12 droe  appelkose, in sjerrie geweek vir 15 min 5 appelringe, in kwarte gesny 8 spekvleisrepies 1 groot groen soetrissie 1 groot ui 8-12 sampioene Marinade: 150 ml kookolie 20ml aangemaakte mosterd 20ml Worcestersous 10ml Tobascosous 15ml sojasous 50ml brandewyn 10ml ...

Read more

Wildsvleis Skywe in Wyn Sous

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele 10ml sout 25ml olie 1 ui, gekap 250g sampioene, gesny 100ml rooi wyn OF 50ml sjerrie 5ml Worcester sous 250ml room of joghurt 25ml meel 5ml gekapte tiemie vars gemaalde swart peper Metode: Sprinkel sout oor die wildsvleis skywe. Verhit die olie in ‘n braaipan en braai die uie ...

Read more

Wildsnek in suurroom / karringmelk

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestandele: Wildsnekkestukke , bv.gemsbok, rooi- of springbok 30 ml koekmeelblom 5 ml mielieblom sout en peper na smaak 5 ml bruinsuiker 2,5 ml fyn neutmuskaat 2,5 ml fyn gemmer 1 ml fyn naeltjies 15 ml droë pietersielie 15 ml gegeurde seesout 15 ml olie 15 ml botter 250 ml karringmelk ...

Read more

Maklike Jambalaya

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml olyf olie 3 huisies knoffel 2 x 250 ml grof gekerfde uie 500 gram knoffel worsies – sny in 1/4 stukkies 500 gram ham – sny in 1/2 blokkies 375 ml koppies rou kort bruin rys 4 seldery stokke – sny in 5cm stukke 1 groot groen soet ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!