Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

Koedoepastei

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

3 kg koedoevleis in blokkiesgesny 200 g varkspek in blokkies gesny 250 g spekvleis gesnipper 10 ml sout swartpeper na smaak 5 ml fyn koljander / koljanderblare ± handvol 6 heel naeltjies, in klein ui gesteek 4 gekneusde knoffeltoontjies 2 groot uie gekap 15 ml olie 25 ml maroelajellie 400 ...

Read more

Pannekoek

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Bestanddele 500ml Koekmeelblom 10ml Bakpoeier 7ml Sout 125ml Kookolie 2 Eiers 850ml Melk of Water (water werk baie beter vir my) Metode 1. Sif al die droe bestanddele saam. 2. Klits die eiers, olie en water (of melk). 3. Roer die droe bestanddele by en meng deeglik. 4. Laat mengsel ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!