Varkribbetjie oor die Kole

2011-03-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,244
Related Recipes:
  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

  • Spek, Spinasie en Feta Varkfillet


Bestanddele:

1 Varkribbietjie
2 1/2 Kop Water
1/4 Kop asyn
1 tl Suiker
3 tl wit peper
2 tl Botter
3 tl Sout
1/4 koppie gekapte uie
5  Knoffelhuisies fyn gedruk
1 tl Cayene peper
2 tl Chili poeier
3  eetl “hot  sauce” van jou keuse
1 tl  mosterd poeier
3 eetlepels  Worcestershire sauce

(Maak dubbel aan vir meer as een rib)

so gemaak:

Voeg al die bestanddele in kastrol, bring tot kookpunt., roer goed tot suiker opgelos is…
Laat prut vir 5 min.  Verwyder van plaat, laat goed afkoel voordat jy ribbetjie  marineer vir min 18 ure.
Braai oor matige kole, bedruip kort kort van marinde oor rib terwyl braai.

 

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!