Loader

Tag: recipes

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hoe ook al, ā€˜n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...

Read more

Stampmielies en Potbraai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met 1 tl kookwater, bring tot kookpunt en kook vir 30 minute sonder deksel Spoel ...

Read more

Prego steak rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer Ā tjop tjop aanmekaar…. 600 g TenderisedĀ Steak (repies gesny) 300 ml PregoĀ Ā sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstensĀ 1 uur Skroei die steaks in ā€™n baie warm pan met ...

Read more

Potbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...

Read more

Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter Ā½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak ...

Read more

Peper Biefstuk met Pasteikors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g tenderised steak in blokkies gesny 1 ui fyn gekap 30 ml Olie 30 ml botter 2 pakkies KNORR Black Pepper sous 1 tl swartpeper 500 ml kookwater afronding: 1 rol blaardeeg, ontdooi 1 eier, liggies geklits 2 diep ...

Read more

Diepskep Macaroni en Maalvleis

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos ...

Read more

Boere Beesvleis-Kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker Ā¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...

Read more

Karamel Amarula Sjokoladekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ā€˜n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...

Read more

Beet Blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

-bottel en bĆŖre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!