Beet Blatjang

2014-02-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 29
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

29 People rated this recipe

24,369
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

-bottel en bêre

Meng en bring tot kookpunt:

2 koppies bruin asyn
3 koppies suiker

Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap

Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel:

3 teelepels kerrie
1 teelepel sout

Kook vir sowat 10 minute.

Voeg die volgende by:

45 ml Mazeina gemeng met bietjie water Voeg by die kokende mengsel en kook deur.

Bottel in gesteriliseerde bottels terwyl nog warm is.

Comments (2)

  1. posted by Anne Le Roux on November 6, 2015

    Lekker resep

  2. posted by Linda on May 24, 2016

    Lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!