Ontbyt Koekies

2009-08-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

2,183
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

 

1 k hawermout
1 k suiker
1 k meel
1/2 k botter
1 k klapper
1 eier
1 k ontbytgraanvlokkies
1 t vanielje geursel
2 e okkerneute
1 e grondboontjiebotter
1 t bakpoeier
1 t koeksoda
knypie sout

Metode
1. Rol ‘n koekroller liggies oor ontbytgraan om hulle effens fyner te breek.
2. Meng met hawermout, klapper en okkerneute.
3. Sif meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam en meng met die hawermoutmengsel.
4. Room suiker en botter en voeg eiers by. Voeg geursel en grondboontjiebotter by.
5. Meng nat en droë bestanddele met ‘n houtlepel.
6. Maak klein bolletjies (omtrent 1 teelepel grootte) en druk plat met vurk op gesmeerde bakplaat.
(Moenie te na aan mekaar plaas nie.)
7. Bak 10 minute in matige oond (180 grade Celcius) tot ligbruin.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!