Loader

Recipe Type: Brood

Kits Mieliebroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

– vinnig en absoluut heerlik!! 1 blik roommielies 2 kop bruismeel 1 tl bakpoeier koppie karringmelk 4 eier geklits knypie rooipeper knypie sout So gemaak: Voorverhit oond na 200 grade C In lekker groot mengbak, gooi bruismeel in, , strooi die bakpoeier, sout en rooipeper oor die meel, sif meel ...

Read more

Kaas en Uie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Het sommer die broodjie vir middagete aanmekaar geslaanā€¦ heerlik.. heerlikā€¦ so spyt ek het nie sommer 2 gebak nie 3 koppies bruismeel pakkie wit uie soppoeier 500ml Karringmelk 1 kop gerasperde cheddar kaas 125ml volroom melk 2 eiers ā€“ liggies geklits knypie rooipeper maak jou oond lekker warm ā€“ 180Ā°C ...

Read more

Lekker Braaivleis Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Lekker Braaivleis Brood (Voorverhit di oond tot 180 grade) 1 rou brooddeeg (by Spar of P’nP se bakkery te kry). 1 medium green pepper, fyngekap. 1 medium ui, fyngekap. 1 pakkie spek,stukkies gesny. 1tl fyn rou knoffel 1k room 1k melk 1 pakkie cream of mushroom soppoeier. Halwe pak sampioene,grof ...

Read more

Bier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g bruismeel 1 bier 1Ā½ koppies gerasperde Cheddarkaas 250ml fyn (nat!) biltong 125ml fyn, bruingebraaide uie Voorverhit oond 180 C Meng die meel en bier goed deurmekaar Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by. Meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas Bak tot ...

Read more

Pampoenbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml gaar pampoen fyn gedruk 375 ml suiker 125 ml kookolie 2 eiers geklits 500 ml koekmeelblom 2 ml neutmuskaat 2 ml kaneel 2 ml sout 5 ml koeksoda opgelos in 30 ml melk. Klits die suiker en kookolie by die fyn pampoen. Voeg die eiers by en klits ...

Read more

Rol Broodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul lekkerte vir braaivleis ….. Bestanddele: Ā¾ pak deeg (ready made doug by kafee) 1 blikkie tamatie puree 250 g spekvleis 1 ui 375 ml gerasperde cheddarkaas Voorverhit oond tot 200Ā° Rol deeg uit Smeer tamatie puree oor deeg Braai spek en ui en smeer oor Sprinkel kaas oor Rol ...

Read more

Karringmelk ā€“ Rosynebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

het vandag die broodjie gebak, moes hom met julle deel. Hierdie broodjie is ā€˜n wenner,,,!! 1 x 500g pakkie bruismeel 1 koppie pitlose rosyntjies 1 boksie karringmelk 2 x el suiker 2 x tl teelepels bakpoeier mespunt sout Stel oond 180ĀŗC. Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne ...

Read more

Karringmelk Kaas en Uie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Heerlike saam enige vleisgereg, sop, of sommer net so saam botter Jy het nodig: 500 g. bruismeel. 1 pakkie dik wit uiesoppoeier. 5 ml. ( 1 tl.) sout. 5 ml. ( 1 tl.) bakpoeier. 150 g. gerasperde cheddarkaas. 1 ekstra groot eier. 500 ml. ( 2 kop.) karringmelk. So gemaak: ...

Read more

Kaas En Uiebroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy benodig: 500g Bruismeel. 1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier. 5 ml ( 1 Tl.) Sout. 5 ml ( 1 Tl.) Bakpoeier. 150 g Gerasperde Cheddarkaas. 1 Ekstra Groot Eier. 500 ml ( 2 Kop.) Karringmelk. So gemaak: Voorverhit Oond Tot 180 Grade C Smeer ‘N Broodpan Van 1,5 Liter Met ...

Read more

Kaiingbrood

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Jy het nodig: 1 kg broodmeel 2 t sout 1 pakkie kitsgis 2 t suiker 2 en Ā½ k louwarm water 1 E olie 2 kop kaiings uitgebraai So gemaak: 1. Meng die meel, sout, suurdeeg en suiker in ā€˜n mengbak. 2. Voeg louwarm water met olie hierby en meng ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!