Loader

Karringmelk – Rosynebrood

2013-10-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

het vandag die broodjie gebak, moes hom met julle deel. Hierdie broodjie is ‘n wenner,,,!!

1 x 500g pakkie bruismeel
1 koppie pitlose rosyntjies
1 boksie karringmelk
2 x el suiker
2 x tl teelepels bakpoeier
mespunt sout

Stel oond 180ºC.

Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne by en voeg die karringmelk by.
Meng deeglik en skep uit in gesmeerde broodpannetjie
Bak vir 1 uur. Keer uit en laat afkoel.

*Alina Bruin via Facebook Boerekos Kookengeniet *

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!