Loader

Recipe Type: Brood

Pepperoni en Kaas Wiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sommer baie maklik… en lekker…!! Jy het nodig: 1 pakkie deeg – by supermark peperoni snytjies gerasperde kaas 1 eier knoffelsout Nou so gemaak: Rol die deeg lekker plat op meel oppervlak, deel in 2 of 3 gelyke dele., plaas peperonie snytjies mooi eweredig op uitgerolde deeg, sprinkel genoeg gerasperde ...

Read more

Toutrek Kaasrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg – supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom ...

Read more

Mieliebrood in ‘n shopping bag

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Probeer gerus weer die broodjie vir jou volgende potjie of braai: Bestanddele 1 kg koekmeel 2 eet lepels sout Half koppie suiker 1 pakkie kits gis (anchor dry yeast) 1x 410 g sweetcorn pit mielies 1x 410 g sweetcorn cream style mielies half koppie water So gemaak: Meng al die ...

Read more

Tou trek broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik vir braaivleis bygereg… jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is ‘n basiese heerlike tou-trekkery… 1 groot, ronde brood (verkieslik ‘n suurdeegbrood of ‘n brood wat1 – 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blik

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...

Read more

Gestoofde Mieliebrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Al die Mieliebrood resepte bevat koekmeel. Hierdie een is sonder meel. Dit is ‘n fantastiese resep. Ek gebruik ‘n lee 1kg koffieblik, en dit werk uitstekend. Gebruik ‘n bliksnyer om die koffieblik se rand te verwyder. 500ml gemaalde vars mieliepitte (die mielies moet nog melkerig wees) 2 eiers 2 ...

Read more

Avokadopeer Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestaddele: 250g Koekmeel 2 groot eiers 150 ml Bruinsuiker 1 Kop karringmelk of bulgrians joghurt 1 lekker groot Avokadopeer, fyngedruk 1en halwe teelepel koeksoda 1 teelepel bakpoeier knippie sout halwe teelepel chilli poeier halwe koppie fyngemaakte neute 2 teelepels sesame/ poppy saad, opsioneel So gemaak: 1. Meng al jou droe ...

Read more

TAMATIE-EN-UIE BROODJIE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

TAMATIE-EN-UIE BROODJIE –  Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 1 x 500 g bruismeel 1 pakkie tamatie-en-uie-sop of tamatieroomsop 2-3 repe swoerdlose spekvleis, gekap 1 ui gekap 15 ml kookolie 1 x 500 ml houer karringmelk Voorverhit oond tot 180° Meng bruismeel en soppoeier Braai spek en ui in verhitte ...

Read more

Chakalaka Broodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

CHAKALAKA BROODJIE – (kan ook muffins maak) 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers 410g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas gerasper Voorverhit oond tot 180° Sif droë bestandele saam Klits eier & chakalaka Meng eier mengsel met ...

Read more

Anderste Kaas Broodtjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 1 koppie goudakaas gerasper 1 houer gladde roomkaas bietjie melk 1 groen appel geskil en in klein blokkies gesny 10 chives fyn gekerf sout en peper na smaak Bros blaarslaai (cos werk goed) Gesnyde volgraan brood Regte botter   Meng roomkaas met bietjie melk tot glad en sag (moet ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!