Bier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie

2014-04-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,445
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

500g bruismeel
1 bier
1½ koppies gerasperde Cheddarkaas
250ml fyn (nat!) biltong
125ml fyn, bruingebraaide uie

Voorverhit oond 180 C

Meng die meel en bier goed deurmekaar
Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by.
Meng alles saam.
Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas
Bak tot gaar. Ongeveer 1 uur
Toets met pen
Eet warm met braaivleis of plaasbotter en konfyt

*Theuns Botha via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!