Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai

2014-03-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

4,480
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook
handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor
1 baie fyn gekapte ui
3 knoffelhuisies gekneus
paar hardgekookte eiers (3-4)
fetakaas
1 kop goeie mayonnaise
klein houertjie ongegeurde jogurt
knypie mosterd poeier
sout
vars gemaalde swartpeper

Die geheim is om so min as moontlik te meng en roer, werk liggies deur

Sny aartappels in die helfte deur, gooi in lekker groot mengbak
Sny gekookte eiers in skywe, voeg by aartappels saam uie, knoffel
Gooi biltong by, en meng liggies deur, krummel feta kaas oor

Klits nou saam: mayonnaise, mosterd poeier en jogurt mooi gemeng
Gooi oor aartappels, sout en peper na smaak, meng liggies, laat in yskas afkoel vir paar uur.
Sprinkel met biltongskilfer as jy die slaai voorsit

Comment (1)

  1. posted by Correen Vandeventer on September 25, 2016

    Dankie vir die heerlike resepte.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!