Loader

Michael se Varkrol

2016-07-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

Kom ons kyk gou of ek ‘n resep kan weergee wat julle ‘n idee kan gee wat ek hier gemaak het.

Eerstens het ek gegaan en beide kante van die belly kruissnitte gemaak sodat die geure diep in die vleis kan intrek…

Die vleis het ek met sout, varsgemaalde swartpeper en hoenderspeserye gegeur, en daarna het ek die sap van een vars uitgedrukte suurlemoen oor die vleis gegooi met Jimmy’s gesmeer…

Die vulsel het bestaan uit gekapte sampioene, gekapte pruimedante, gekapte ui, opgekapte ham, vars knoffel, vars gemmer, aartappelskywe, appelskywe, vars pietersielie, mosterd en Jimmy’s of molasses.

Nadat alles op die vleis gepak is, het ek die belly opgerol en vasgesteek met sosatiestokkies.

Die outjie is toe oond toe en het vir 4 ure in die oond gebak teen 160 grade…

Jy kan hom ook oornag in die oond los teen so 110 grade…

Ek het hom na ‘n uur uitgehaal en ruim bedruip met Jimmy’s en weer terug in die oond gesit.

Na die 4 ure in die oond het ek die outjie vir so 20 minute gegrill tot goudbruin…

 

Met dank aan Michael Coetzee

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!