Recipes from Ingredient: heuning
Heuning Appels met neute en vanieljeroomys
100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ān braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...
Read moreMuesli Crunchies
Baie maklik om te maak. Lekker gesonde peuselhappie, jy gaan die resep weer en weer probeer, almal gaan dol wees hieroor. Hou die koekblik vol 250g botter 2 el gouestroop 2 kop hawermout 1 kop koekmeel 1 kop Muesli – jou gunsteling geur, ek verkies die stukkies neute en vrugte ...
Read moreHeuning Speserye Koekies
Hierdie is eintlik oorspronklik ān Bulgaarse resep wat ek jare gelede by my Bulgaarse buurvrou gekry het nadat sy een Kersfees vir ons daarvan gebring het. Dit is tradisie in Bulgarye om die koekies Kerstyd te bak.Ā Man maar hulle is lekker., hou maar die koekblikke vol regdeur die jaar met ...
Read moreSuurlemoen en Heuning Karamel Patats
Daar is darem min dinge so lekker soos ‘n lekker soet patat, hartskos. Heerlik saam Varkvleis, Snoek of Lamsboud 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 125 ml heuning 2 el opgehoopte botter 1 el suurlemoensap mespunt fyn gemmer kookwater . Plaas patatskywe, botter, heuning, suurlemoensap en fyn gemmer ...
Read moreEnergiestafies
Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak . Basis 1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel 100g gesmelte botter . Bolaag 4 el botter 3 el grondboontjiebotter 125 ml heuning 1 kop klapper 2 kop rice krispies 1 kop rou hawermout 1 kop gedroogde vrugte, baie ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nĆ³g lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read morePeer Krummeltert
‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...
Read moreCoca-Cola Varkboudtjops
Vinger aflek lekkerte ! . 4 varkboudtjops 1 blikkie Coca-Cola 125 ml tamatiesous 125 ml blatjang 125 ml gouestroop 2 el bruinsuiker 1 tl fyn gemmer Sout en peper na smaak 4 el botter Foelie Verhit oond tot 180 grade . Meng saam: Coca-Cola, bruinsuiker, tamatiesous, blatjang, stroop, fyn gemmer ...
Read moreHeuning en Gemmer Varkboud
Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen) Ā as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1Ā½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...
Read more