Vinnige Yummy Groente sop!

2011-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

3,610
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

Bestanddele

2 uie gekerf

1 bossie seldery gekerf (blare en al)

6 wortels gekerf

4 groot murgpampoentjies gekerf

3 tamaties klein gesny

Hoenderaftreksel (vars of blokkies)

1 teelepel paprika

1 teelepel droe tiemie

2 rissies ontpit en fyn gekap

Sout en peper na smaak

 

Sit al die bestandele in ‘n lekker groot pot, niks hoef gebraai te word nie. Bedek met hoenderaftreksel en kook tot groente goed sag is. Sit voor met lekker brood!

.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!