Loader

Van Kondensmelk tot Karamel

2018-09-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens?

Jy het nodig:
2 x  blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies
Kookwater

Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees)

Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang

Dit is belangrik dat die blikkie tydens die hele kookproses met water bedek bly.

Voeg gereeld kookwater by in die kastrol indien nodig

Prut aanhoudend vir sowat 2 ure en laat goed afkoel voordat jy die blikkies oopmaak.

Die karamel sal sowat 1 maand in die yskas gebêre kan word

Heerlik vir terte, koek vulsels, kolwyntie versiersels, pannekoek en ag sommer om so n happie te steel vir die lekkerte daarvan

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!