Energiestafies

2018-02-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

3,939
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Grootmaat Gemmerkoekies

Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak

.
Basis
1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel
100g gesmelte botter

.
Bolaag
4 el botter
3 el grondboontjiebotter
125 ml heuning
1 kop klapper
2 kop rice krispies
1 kop rou hawermout
1 kop gedroogde vrugte, baie fyn opgekap
½ kop grondboontjies en rosyntjies
.
Smeer medium reghoekige pan liggies met botter en voer met waspapier uit
Meng krummels goed met gesmelte botter
Druk stewig vas op bodem, plaas in yskas vir 20 min

..
Smelt saam in ‘n kastrol oor lae hitte botter, grondboontjiebotter en heuning
Verwyder van hitte en vou res van bestanddele by, meng goed deur
Versprei eweredig op basis en druk goed vas met eierspaan
Bedek met kleeplastiek en plaas in yskas vir minstens 3 ure
Sny in verlangde stafies

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!