Coca-Cola Varkboudtjops

2017-05-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 19
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

19 People rated this recipe

4,984
Related Recipes:
  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Heuning en Gemmer Varkboud

  • Spek, Spinasie en Feta Varkfillet

  • Kersfees Staatmaker Gammon

Vinger aflek lekkerte !

.
4 varkboudtjops
1 blikkie Coca-Cola
125 ml tamatiesous
125 ml blatjang
125 ml gouestroop
2 el bruinsuiker
1 tl fyn gemmer
Sout en peper na smaak
4 el botter
Foelie
Verhit oond tot 180 grade

.
Meng saam:
Coca-Cola, bruinsuiker, tamatiesous, blatjang, stroop, fyn gemmer goed saam
Plaas varktjops in oondpan, stip met botter en bedek met sous
Geur met sout en peper na smaak
Bedek met foelie, seel mooi en bak in voorverhitte oond vir 45 min
Verwyder foelie en bak oop tot klewerig en goudbruin gebak
Bedruip tussendeur met pansous

Bedien met chips; uieringe en groenslaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!