Loader

Recipes from Ingredient: eiers

Traditionele Melksnysels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel Ā½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ā€˜n stywe ...

Read more

Babbelaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...

Read more

Grootmaat Gemmerkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Jy kan maar al jou vorige gemmerkoekie resepte weggooi, die is ‘n staatmaker. Net soos ouma dit kon maak, met krakies en al Resep kan maklik halveer word ( lewer sowat + – 280 koekies) Jy benodig: 370 g regte botter 2 kop gouestroop 10 kop snowfalke koekmeel 5 kop ...

Read more

Ham en Kaas Wawiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droĆ« kruie na smaak bietjie botter   Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...

Read more

Staatmaker Vanilla Sponskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 Ā½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...

Read more

Peer Krummeltert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...

Read more

Soet Patat Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel Ā¾ ...

Read more

Bullybeef Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...

Read more

Cremora Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Lekker koekblik bederf 2 Ā½ koppies koekmeel 1 koppie Nestle CREMORA 1 el vla poeier 1 tl. bakpoeier 1 tl. sout 1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag) 110g roomkaas, kamertemperatuur 1 kop strooisuiker 1 tl Vanielje geursel 1 eier . Voorverhit die oond tot 170C. . Sif saam: ...

Read more

“Jam Donuts” – Oliebolle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits Ā¼ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!