VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT

2006-09-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

4,717
Related Recipes:
  • Oudtydse Boerbeskuit

  • Die lekkerste karringmelkbeskuit

  • Karringmelk beskuit

  • Cremora Beskuit

  • Anys Beskuit

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT

250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel
400 g suiker 2 t bakpoeier
1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute
500 ml appelsap t asyn
t koeksoda k afgeroomde melk
3 eiers

Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan ‘n rukkie. Klits 3 eiers saam met 500 ml appelsap. Voeg dro bestanddele by en meng alles saam. Gooi in een groot of twee kleiner gesmeerde pan(ne). Bak + 1 uur by 160?C. Sit foelie bo-oor. Sny met elektriese mes.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!