Goue Macaroni en Kaas

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.7 / 5)

2.7 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

1,910
Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

1l melk
250 g gerookte spekvleis
3 gerookte russians – stukkies gesny
2 kop kaas, gerasper
1 ui, gesnipper en gebraai
70 ml margarien
500 ml macaroni
Sout en peper na smaak
125 ml meelblom
2 ml mosterd
Tamatiesous

Kook macaroni in soutwater en olie tot sag.
Spoel af in koue water en hou eenkant.
Maak witsous van melk, meel en margarien.
Gooi genoeg tamatiesous by om sous pienk te maak.
Snipper spekvleis en braai liggies saam russian stukkies
Voeg res van bestanddele by witsous, maar net 1/2 kop kaas.
Meng alles. Gooi in gesmeerde skottel en strooi orige kaas bo-oor.
Bak by 180 C tot gaar en goudbruin

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!