Recipes With Course: Braaigeregte
Kerrie Hoender-Sosaties
1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...
Read moreSpitbraai – voorbereiding en marinades
Lam, Speenvark, Bosvark, Klein wildsbok, en Pluimvee …noem dit, doen dit…!! VOORBEREIDING VAN KARKAS Gebruik 5 ml sout en 1 ml vars gemaalde swartpeper per kg vleis. Vryf helfte van die sout en peper aan binnekant van karkas. Hou res van mengsel om karkas naby die einde van roostertyd aan ...
Read moreKampvuur Poeding
As jy braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom… soete verleiding, vir Pa, en sommer die hele span…!! Verrassings Horingkies Vul ‘n roomys horingkie met allerhande lekker bederfies,… piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter., karamel stroop… die keuse is eindloos… draai toe in foelie… sit op rooster oor ...
Read moreBraaivleis aptyt opwekkers
Soetrissie pynappel en chorizo kebabs 1 vars pynappel, afgeskil en hap grootte gesny 500 g chorizo-wors, in duim dikte skyfies gesny 5 el heuning (stroop werk ook as vervanger) 500 ml Sweet chillie sous 4 knoffeltoontjies gekneus en fyn gekap 4 el bruinsuiker , opgelos in bietjie warm water 1 ...
Read moreMiddel van die maand Potjie
Geurige Mins en Groente Potjie halwe kop olie 1 kg bees maalvleis 2 groot uie grof gekerf groen soetrissie grof gekap 2 aartappel – kwarte gesny 2-3 lemoenpampoentjies – halveer,pitte uitgekrap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 kop rou tastic rys 1 el kerriepoeier 1/2 tl borrie paar tamaties , in dik ...
Read moreHeuning Tjops
Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...
Read moreBoereworsbolletjie Kebab
Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...
Read moreSkaaptjoppies
Vinger aflek lekker Skaaptjoppies: bietjie kookolie 3 uie, in skywe gekap 2 el bruinsuiker 1 lourierblare 3 el kerriepoeier 2 el bruin asyn fyn gerasperde lemoenskil na smaak 37.5ml fyn appelkooskonfyt 200ml water 1 tl sout 1 el peperkorrels 1.5 kg skaaptjops Verhit die olie in die pan. Soteer die ...
Read moreBlitsige Braaipap
Al het ek grootgeword in die Wes-Kaap, is ek ‘n pap-lover van formaat! Pa het ons mooi geleer en Saterdae was pap-en-wors dag. Ek het nou nog die tweetand vurk (eintlik is dit ‘n vleisvurk of iets dergeliks – die ding hoort seker al in ‘n museum) waarmee Mams en ...
Read more