Recipes With Course: Braaigeregte
Heerlike deegbolletjies vir braaivleis
1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi ...
Read moreKaramel potbroodjie
Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...
Read moreKnoffel en suurlemoen skaap tjops
4 knoffelhuisies, fyn gekap 1 ml gedroogde roosmaryn 100 ml suurlemoensap 5 ml vars gemaalde swartpeper 20 ml olyfolie 8 skaap tjops Meng al die bestanddele saam en gooi dit oor die skaap tjops. marineer die vleis vir tenminste 1 uur. Braai die vleis en geur met sout en peper ...
Read moreMieliepaptert
1L kookwater 5ml sout 250ml mieliemeel 300g sampioene,in botter gebraai 125ml grondbone 200g spek, gesny en gebraai 250ml Cheddar, gerasper 37,5ml room of ingedampte melk(Ideal Milk) sout, peper en speserye gekapte pietersielie Bring water tot kookpunt. Voeg sout en mieliemeel by, kook tot pap dik en gaar is.Giet uit in ...
Read moreKreef oor die kole
rou kreef suurlemoensap vars, gekapte pietersielie Bedruipsous 250 ml botter, gesmelt 1 groot suurlemoen se sap 5 ml gemengde gedroodge kruie 5 ml gekapte knoffel Metode Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die ...
Read moreHoender-biltong-en-spekpotjie
Hoender-biltong-en-spekpotjie – Johan Steenkamp Bestanddele: 2 hoenderaftreksel blokkies 250 ml kookwater 500 ml witwyn 250 ml blatjang 46g sampioen soppoeier (1 pakkie) 5 ml gedroogde tiemie 5 ml gemengde gedroogde kruie 5 ml suurlemoenpeper 15 ml olyfolie 15 ml botter 12 hoenderdye 250 g spekvleis, gekap 50 ml brandewyn 10 ...
Read moreKerrie afval Potjie ( Skaap pens-en-pootjies)
1 x skaapkop, oopgekap en harsings uitgeskep 1 x skaappens skoongekrap 1 x skaaptongetjie ontvel 4 x skaappootjies 1 x skaapnek in skywe gesny 2-3 heel uie sout -en – peper, kerriepoeier na smaak 125 ml suiker (verkieslik bruin) 45 ml kerriepoeiermengsel ( van goeie gehalte) 1 x knoffelhuisie fyngedruk ...
Read moreHOUDENBEK MIELIEGEREG
HOUDENBEK MIELIEGEREG 750 ml vars groenmielies van die stronk afgesny (4-6 mielies) 3 eiers 5 ml sout Peper Knippie neut 125 ml meel 125 ml karringmelk of jogurt 5 ml bakpoeier Plaas al die Bestanddele in voedselverwerker. Laat tol en gooi mengsel in langwerpige oondskottel. Bak vir 30-45 minute by ...
Read moreOngelooflike Lekker Brood Bolletjies
Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas? Iets wat nie net jou kerel, man ,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook? Dit is ongelooflik lekker!!!!! 1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie) Donker bruin suiker Lekker room Dis nou makklik.Maak ...
Read more