Braaivleis aptyt opwekkers

2015-05-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,716
Related Recipes:
  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • So by my Kool

  • Planne met Braaibroodjies

  • Mayonnaise en  Kaas Broodjie

  • My “Spur style” Uieringe

Soetrissie pynappel en chorizo kebabs
1 vars pynappel, afgeskil en hap grootte gesny
500 g chorizo-wors, in duim dikte skyfies gesny
5 el heuning (stroop werk ook as vervanger)
500 ml Sweet chillie sous
4 knoffeltoontjies gekneus en fyn gekap
4 el bruinsuiker , opgelos in bietjie warm water
1 el kookolie
paar druppels suurlemoen sap
vars gemaalde swartpeper na smaak
knippie rooipeper
sout na smaak
Sosatiestokkies
Laat jou stokkies 5 minute in kookwater week.

Ryg om die beurt chorizo, stukkie pynappel tot jy so 4 worsies en 3 pynappelstukkies op die stokkies het
Gooi heuning, sweet chillie sous, bruinsuiker oplossing, kookolie, suurlemoensap, knoffel, peper en sout in lekker groot mengbak, meng nou goed deur en gooi oor die kebabs.
Laat staan vir minstens 1 uur in yskas
Braai oor matige kole tot mooi goudbruin, bedruip gereeld met marinade wat oorgebly het

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!