Chef Boerekos
All Recipes and Posts by Boerekos
Geurige Hoenderboudjies
6 hoenderboudjies 250 g sampioene 40 ml olie 15 ml worcestershire sous 15 ml asyn 15 ml gekapte ui 15 ml mosterd sout en varsgemaalde peper 1 pakkie Maggi Tamatiesop 400 ml water Meng al die bestanddele behalwe die hoenderboudjies en die sampioene saam. Braai die hoender in ‘n braaipan ...
Read moreKluitjies (Dumplings)
250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...
Read moreChef Sharkie se poeding
250 ml suiker 125 ml botter of margarien 1 eier 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda knippie sout 410 g vrugtekelkie (1 blik) 25 ml brandewyn Smeer ‘n oondbak met ‘n inhoudsmaat van 2 liter met margarien. Room die suiker, botter of margarien en eier. Sif die koekmeelblom, koeksoda en ...
Read moreKarringmelkpoeding
125 ml botter, gesmelt 250 ml suiker 4 eiers, geskei 10 ml vanieljegeursel 375 ml bruismeel 500 ml melk 500 ml karringmelk Room die botter en suiker. Voeg die eiergele en vanieljegeursel by. Voeg die meel, melk en karringmelk om die beurt by en meng dit tot glad. Vou die ...
Read moreJan Ellis Poeding
Jan Ellis Poeding Beslag 5 ml koeksoda 125 ml melk 375 ml bruismeel 125 ml suiker 2 eiers 30 ml appelkooskonfyt 25 ml sagte margarien 1 ml sout Sous 250 ml water 250 ml room 250 ml botter 250 ml suiker 5 ml vanilla Verhit oond tot 180 grade. Los ...
Read moreKreef oor die kole
rou kreef suurlemoensap vars, gekapte pietersielie Bedruipsous 250 ml botter, gesmelt 1 groot suurlemoen se sap 5 ml gemengde gedroodge kruie 5 ml gekapte knoffel Metode Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die ...
Read moreSpek- en ertjiesop met room
2 koppies splitertjies 250 g spek 1 ui, opgekap 4 wortels, gerasper grasuie 5 naeltjies swartpeper sout water soos nodig Kook erjies apart. Kook uie, naeltjies, wortels en grasuie in water. Voeg saggekookte ertjies by. Voeg speserye by na smaak. Kook na gelang van dikte van sop wat jy ...
Read moreHoender-biltong-en-spekpotjie
Hoender-biltong-en-spekpotjie – Johan Steenkamp Bestanddele: 2 hoenderaftreksel blokkies 250 ml kookwater 500 ml witwyn 250 ml blatjang 46g sampioen soppoeier (1 pakkie) 5 ml gedroogde tiemie 5 ml gemengde gedroogde kruie 5 ml suurlemoenpeper 15 ml olyfolie 15 ml botter 12 hoenderdye 250 g spekvleis, gekap 50 ml brandewyn 10 ...
Read moreHoenderpastei
Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 200 g gekookte ham, in blokkies gesny (1 cm) 2 uie, grof gekap 250 g knopiesampioene, ...
Read more