Chef Sharkie se poeding

2007-03-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

864
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

250 ml suiker
125 ml botter of margarien
1 eier
375 ml koekmeelblom
5 ml koeksoda
knippie sout
410 g vrugtekelkie (1 blik)
25 ml brandewyn

Smeer ‘n oondbak met ‘n inhoudsmaat van 2 liter met margarien. Room die suiker, botter of margarien en eier. Sif die koekmeelblom, koeksoda en sout saam oor die suikermengsel. Roer die vrugte en brandewyn by. Skep die deeg in die bak en maak dit gelyk. Bak dit 1 uur lank in n voorverhitte oond by 160 grade. Bedien met room.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!