Recipe Type: Brood
Kaas en Kruie Broodjie
Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...
Read morePeri-Peri Polonie Poffertjies
Lekker randrekker met ‘n bytJy het nodig3kop bruismeel2 ekstra groot eiers3 dik skywe goeie gehalte Polonie, grof gerasper 1Ā½ tl kerriepoeier Ā½ tl peri peri poeier Ā½ tl sout*opsioneel fyn gekerfde groen en rooi brandrissiesyskoue water750 ml kookolie So gemaak;In ‘n lekker groot mengbak, voeg bruismeel, sout, kerriepoeier en peri ...
Read moreFlou val Toebroodjie
Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ān verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...
Read moreBoerbrood Suurdeeg Plantjie
Niks so nostalgies soos om daai warm broodkorsie met botter te eet sodra hy uit die oond kom nie , As jy eers eenmaal tyd afgestaan het vir die een, sal jy nooit weer brood koop nie Let op om so akkuraat as moontlik af te meet, jy sal sien ...
Read morePaasbolletjies – Hot Cross BunsĀ
Die lekkerste van PaasfeesĀ PaasbolletjiesĀ en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye Ā½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...
Read moreKnoop Broodjie
Maklike en oulike manier met winkeldeeg om ‘n broodjie mooi te laat vertoon Ā 1 pakkie winkeldeeg 1 eier geklits bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel botter gesmeerde oondpan Ā Voorverhit oond 180 C Ā Druk deeg plat op koekmeel oppervlak Deel in 2 dele, en rol nou lang ...
Read moreIdeal Melk Brood
Die lekkerste Broodjie – tuisgebak Bestanddele: 2 kop warm water 2 Ā½ teelepels aktiewe droĆ« gis Ā½ Eetlepel suiker Ā¼ koppie gesmelte botter 1 eetlepel sout Ā¼ koppie suiker Ā½ koppie Ingedampte melk (Ideal Melk) 5-7 koppies broodmeel *1 Eetlepel botter, gesmelt (vir na brood gebak is) *bietjie kookolie Plaas ...
Read morePlanne met Braaibroodjies
Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulsels idees . Piesang met spek en grondboontjiebotter Meng eers bietjie botter en mayonase smeer op broodjie, dan tamatie; ...
Read moreMarmite en Kaas Potbrood
Dis nou ‘n lekker lekker die ! 1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark 250 g Botter 4 tl Marmite 150 g Cheddar Kaas Rooi peper na smaak (cayenne peper) . Voorverhit oond 180 C In ‘n kastrol smelt die marmite en botter saam, laat effe afkoel Smeer Platboom pot ot ...
Read moreVinnige Piesangbroodjie
Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk Ā½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...
Read more