Marmite en Kaas Potbrood

2017-03-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 22
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

22 People rated this recipe

5,786
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Dis nou ‘n lekker lekker die !

1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark
250 g Botter
4 tl Marmite
150 g Cheddar Kaas
Rooi peper na smaak (cayenne peper)
.
Voorverhit oond 180 C

In ‘n kastrol smelt die marmite en botter saam, laat effe afkoel
Smeer Platboom pot ot of oondvaste bak goed met botter
.
Breek golfbal grootte brood deeg af, rol balletjies met jou hande en pak in oondbak, herhaal en ranskik balletjies tot hele bodem bedek is
Gooi geraserde kaas oor en sprinkel Rooi peper na smaak
Giet Marmite en bottermengsel eweredig oor die balletjies, laat so halfuur op warm plek rys
Bak in voorverhitte oond 25 min tot goudbruin
Laat in oondbak effe afkoel voor jy bedien
Heerlik saam braaivleis

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!