Tag: vleis
Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes
‘n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1½ kg Varkpens (pork belly) – spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in stroopGrowwesout en Peper na smaakBotter *swaargewig foelie So gemaak:- Voorverhit oond 180C Spoel die varkpens deeglik af ...
Read moreBone en Vleis Sop
1 pak gespikkeide suikerbone 2 uie, gekap 1 kg gemengde stukke varkskenkel en beesskenkel met been 1 lt aftreksel van jou keuse 4 wortels geskraap, gespoel en gerasper 3 aartappels, geskil en gerasper 1 blik tamatiesop sout en peper na smaak Vroegmore gooi bone in water , week dit tot ...
Read moreWildsbobotie
Benodighede: 750g gemaalde wildsvleis 50ml olie 1 ui, gekap 15ml kerriepoeier 7ml sout 4 eetl bruin asyn 6 eetlfyn appelkooskonfyt 1 Granny Smith-appel, gerasper 50ml pitlose rosyne 1 sny witbrood 350ml melk 2 eiers 5ml borrie 4 vars suurlemoen- of lourierblare. So gemaak|: Verhit die olie in ‘n swaarboomkastrol ...
Read moreWhiskey Marinade
Heerlik vir varkribbetjie, hoender en steak oor die kole..!! Bestanddele 1 k Soja Sous ¼ k Dijon Mosterd 1 k Whiskey ¼ k Bruin Suiker ½ t Sout 5 eet lep Worcestor Sous ¼ t Swart Peper Metode Meng al die bestanddele. Klits mengsel tot suiker gesmelt is. Marineer ...
Read moreVleisbroodjie
750g maalvleis (binneboud) 375 ml witbroodkrummels 2,5 ml fyn gemmer sout en peper 125 ml water 1 eier 30g margarien 250g hoenderlewer 1 fyngerasperde wortel 2,5 ml gemengde kruie 125 ml melk 250 ml aartappelvlokkies (kits) 1 fyngekapte ui Gebruik ‘n elektriese braaipan. Maak die fyn aartappels aan deur ...
Read more