Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

2020-01-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (0 / 5)

0 5 0
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

0 People rated this recipe

2,513
Related Recipes:
  • So by my Kool

  • Planne met Braaibroodjies

  • Mayonnaise en  Kaas Broodjie

  • Sappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan

  • Kaaswors

Lekker plan vir gister Se broodrolletjies wat Al bietjie hard geword het.
Jy het nodig:
Broodrolletjies
Klam fyn gekerfde biltong
1 medium grootte aartappel Vir elk
Gekneusde knoffel
Gerasperde Kaas
Sout en peper Na smaak
Botter
: Aromat na smaak

Voorverhit oond Na 180’C

Kook aartappels sag, maar nog ferm. Laat effe afkoel
Plaas in oonsvaste bak, sny Kruis in aartappels en sit klontjie botter Bo op.
Geur met gekneusde knoffel, sout en peper, aromat na smaak
Gooi genoeg gerasperde Kaas oor.
Bak in voorverhitte oond tot goudbruin
Broodrolletjies:
Sny n Diep kruis in Elke broodrolletjie
Smeer liggies met botter
Vul met gekerfde biltong
Sprinkel genoeg gerasperde Kaas oor, top met nog biltong
Bak in voorverhitte oond tot goudbruin

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!