Loader

Knoffelwors

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

Heerlik oor die kole

Jy het nodig:
1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies
1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies
250 g spek – Sny in klein stukkies
15 groot knoffeltoontjies, gekneus
knypie droe tiemie
2 el sout
5 ml vars gemaalde swart peper
3 el koljander – geskroei, fyn gestamp
halwe tl fyn naeltjies
halwe tl fyn neutmuskaat
90 ml bruin- asyn
50 ml worcestersous

+ – 100 g worsderms – week vooraf in koue, water spoel goed deur.

So gemaak:

Verbruin nou die koljander in oond , maal fyn
Meng vleis saam spek, strooi al jou bestandele by, meng nou mooi deur en maal alles grof , en stop nou die dermpie.. Geniet…!!
*onhou om goeie gehalte vleis te gebruik, veral as dit kom by beesvleis

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!