Tag: tert
Peer Krummeltert
‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...
Read moreVrugteslaai Yskastert
Almal het hul gunsteling, vir my is die een ‘n wenner ! 500 ml room – baie koud 1 blikkie karamel – glad geklits met ‘n vurk 1 x 825g blik KOO “fruit cocktail” – stroop gedreineer geroosterde klapper . Basis: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel 125g botter – ...
Read moreSuurlemoenmelktert
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...
Read moreSjokolade Eclair Yskastert
So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: Ā½ kop kakao poeier 1 kop suiker Ā¼ kop melk Ā½ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 ...
Read moreSuurlemoen SoufflƩ
Wat dink jy van hierdie suurlemoen soufflĆ© direk gebak in ‘n suurlemoen? ‘n Kombinasie van romerige, soetigheid van ‘n suurlemoentert, onweerstaanbaar! . 8 groot suurlemoene 3 eiers, geskei halweĀ koppie suiker, verdeel in 2 aparte dele 2 el koekmeel Versiersuiker Voorverhit die oond 175 C en voer ‘n bakplaat met waspapier ...
Read morePerske Jogurttert
1 L grenadella of perske jogurt 1 blik kondensmelk 2 pakkies suurlemoen of pynappel jellie 125 ml kookwater 1 pakkie tennis beskuitjies 250 ml room 1 blikkieĀ ingelegde perskes vir garnering grenadellapulp METODE: Meng jogurt en kondensmelk Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by Meng alles goed saam Gooi ...
Read moreAmarula Appeltert
Ma se spesiale appeltert Ā ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker Ā¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...
Read moreCremora Pynappel Tert
Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...
Read moreLagies Melktert
2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk Ā¼ kop suiker 1 ekstra groot Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Ā¼ t Sout 1 t botter 1 t vanieljegeursel Metode: 1. Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier. 2. Verhit die melk & ...
Read morePiesang en Sjokolade Lagies Poeding
mooi op die oog en heerlike poeding in ‘n oogknip .. Piesangs 1 pakkie kits sjokolade poeding – maak aan soos pakkie aandui- laat goed stol 1 pakkie tennis koekies, fyn gedruk, knypie kaneel ingemeng.. Skep lagie kits poeding onder in mooi glas, koekie krummels, en dan piesang in skyfies ...
Read more